Oostelike Sinode
Gemeente » Pretoria-Oosterlig
Belydende Lidmate: 1264
Doop Lidmate: 3439
Ligging: Is geleë in die Ooste van Pretoria naby Generaal Louis Botha rylaan en die N1 snelweg
Adres: Posbus 32002, GLENSTANTIA 0010
Uitgestuurde na Australia:
Dr Herman Nienaber
9 Denman Street
Yarralumia ACT 2600
Australia
Tel 0061-2-6281-1406
e-pos hnienabersa@gmail.com

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

