Oostelike Sinode
Gemeente » Pretoria-Garsfontein
Belydende Lidmate: 459
Doop Lidmate: 1696
Ligging: Is geleë in die Ooste van Pretoria naby Jaquelinerylaan en die N1 snelweg
Adres: Posbus 905-001, GARSFONTEIN 0042
Kapelaan:
Kapelaan Ronnie Stanton
Posbus 905-001
Garsfontein 0042
Tel 082 771 1535
e-pos rastanton1@gmail.com
Dr Johan van der Merwe (Past hulp)
Posbus 905-432
Garsfontein 0042
Tel 082 565 3768
e-pos johan.vdmerwe@up.ac.za

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

