Oostelike Sinode
Gemeente » Belfast
Belydende Lidmate: 128
Doop Lidmate: 530
Ligging: Belfast is in Mpumalanga langs die N4 in die Hoëveld halfpad tussen Middelburg en Nelspruit
Adres: Posbus 57, BELFAST 1100
Kontakbesonderhede
Tel 013 253 0449
((Ma-Do 09:00-11:30; 13:00-16:00; Vr 09:00-13:00))
e-pos ngkbelfast@lantic.net

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

