Oostelike Sinode
Gemeente » Monumentpark-Wes
Telefoon: 012 347-7536
Address:
Kalkoenstraat 38, MONUMENTPARK X2 0181
E-pos: kerkkantoor@monwes.co.zxa
Weblad: N/A
Leraars in die gemeente:
Getuienisksies
MONUMENTPARK WES GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND Suidelike Afrika Botswana: Hou jaarliks uitreik EIE OMGEWING Oostelike Sinode SHINGWEDZI (VENDA SENDING) Dra finansieel by tot die salaris van die evangelis VGKSA (ONDERSTEUN) Teologiese student van VGK in diens, wat huishulpe en tuinarbeiders in die gemeente versorg KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE De Witt, JHJ ds, 082 895 6053, epos jdewitt@globex.co.za ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE GEOPENDE DEURE: Ondersteun

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

