Oostelike Sinode
Gemeente » Ligkruis
Belydende Lidmate: 270
Doop Lidmate: 722
Ligging: Die NG Kerk Ligkruis is geleë in die mooi gebied van Gholfsig en Clubville in Middelburg, Mpumalanga.
Adres: Posbus 1439, MIDDELBURG 1050
Pastorale Hulp:
Ds Petrus Moolman
Posbus 1439
Middelburg 1050
Tel 082 452 5826
e-pos lafras@mweb.co.za

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

