Oostelike Sinode
Gemeente » Lydenburg
Belydende Lidmate: 188
Doop Lidmate: 631
Ligging: Is geleë in die Noorde van Mpumalanga aan die voet van die Long Tompas
Adres: Posbus 56, LYDENBURG 1120
Daar is tans geen leraars in hierdie gemeente :

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

