Oostelike Sinode
Gemeente » Groblersdal
Belydende Lidmate: 217
Doop Lidmate: 748
Ligging: Noord van Middelburg anderkant die Loskopdam
Adres: Posbus 52, GROBLERSDAL 0470
Kontakbesonderhede
Tel 013 262-4207
((Ma, Di, Do, Vr 08:00-13:00; 14:00-16:00; Wo 08:00-13:00))
e-pos kantoor@lantic.net

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

