Oostelike Sinode
Gemeente » Graskop
Belydende Lidmate: 29
Doop Lidmate: 154
Ligging: Op Mpumalanga se Platorand, tussen Sabie en Hazyview
Adres: Posbus 9, Graskop 1270
Kontakbesonderhede
Tel 013 767-1490
((Ma, Di 08:00-13:00; Do 09:00-12:00))
e-pos ngkerkgraskop@lantic.net

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

