Oostelike Sinode
Gemeente » Alkmaar
Stigtingsdatum: 7 Februarie 1957
Belydende Lidmate: 165
Doop Lidmate: 472
Ligging: In Mpumalanga in die Laeveld - 20km duskant Nelspruit langs die N4 in die Alkmaar gebied
Adres: Kerkterrein, Alkmaar, Nelspruit Distrik
Kontakbesonderhede
Posbus 7105, NELSPRUIT 1200
Tel 013 733 3873
(Ma-Do 08:00-13:00)
e-pos ngkerk@alkmaar.co.za
Ds Johannes van der Merwe
Pastorie, Alkmaar, Nelspruit Distrik
Posbus 7105
NELSPRUIT
1200

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

