Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Carollina

 CAROLINA GEMEENTE IS BETROKKE BY:

 

BUITELAND

 

Suid-Oos Asië

Filippyne - Nuusbrief van Sending Asië 2000- Pieter en Yvonne Conradie

 

 

EIE OMGEWING

 

Oostelike Sinode

BYBELVERSPREIDING

SWAZILAND

Dra 'n evangelis wat in die omgewing onder die Swazi's werk deur gebedsondersteuning en finansieel

 

VGKSA (ONDERSTEUN) - Skakeling en ondersteuning aan ds Leon du Toit (Embhuleni)

 

KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE

 

Mev L Zondagh, Posbus 149, Carolina 1885, (017) 843 2801

 

MISSIONÊRE DIAKONAAT

 

BEHOEFTIGE GESINNE - Materiële hulp

 

CHRISTELIKE MAATSKAPLIKE RAAD - Betrokke by plaaslike CMR

 

CMR KANTORE

Me M van Niekerk, Posbus 316, Carolina, 1185, tel (017) 843 1805

E-pos:  cmrcla@lando.co.za

 

ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

 

TIMOTEUS OPLEIDING

'n Aantal boere beywer hulle daarvoor dat hulle werkers inskakel by die Timoteus opleiding vir leiers van die Afrika Onafhanklike Kerke wat deur ds Du Toit aangebied word

 

 SENDELINGE EN SENDINGWERKERS

 

Maziya, Lukas - Ondersteun finansieel en voorbidding

Cornë du Plooy - Voorbidding

    VGKSA EMBHULENI -Ds Leon du Toit - hou gereëld dienste op plase

     Filippyne: Dr Pieter en Yvonne Conradie - voorbidding

     Holland:  Marika en Cees Rentier - Voorbidding en finansieel