Oostelike Sinode
Burgersfort
BURGERSFORT GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Suid-Oos Asië
Thailand: Ondersteun verskeie sendelinge - kontak Patrick Boonrang
Suidelike Afrika
Mauritius: Ondersteun sendingpaar - Labuschagne (SIM)
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
KINDEREVANGELISASIE: Ondersteun van Aswegen egpaar (CEF)
PLAASBEDIENING: Voltydse evangelis in diens geneem om op plase te werk
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Getuienis voorsitter:
Dries Peypers, Posbus 2,Burgersfort 1150
(013) 231 7627 (k) ngkbfort@intekom.co.za
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
GIDEONS: Vyf lidmate betrokke by Gideons uitreik
JESUS FILM: In samewerking met buurgemeentes en VGK

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

