Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Belfast

 Webadres:  http://www.sentlikejesus.com

 

BELFAST GEMEENTE IS BETROKKE BY:

 

ANDER SINODALE GEBIEDE

 

Mpumalanga Noordelike Provinsie:

AFRIKA JEUG EVANGELISASIE - Voorbidding, samewerking

Noordwes-Kaap:

ASKHAM - Bediening van Richard en Trix Snydert, finansieel, voorbidding en klere Bybelverspreiding, lektuurverspreiding

 

BUITELAND

 

Europa

Frankryk: Ondersteun Marita Niemand met gebed en korrespondensie

 

Gemenebes van onafhanklike state

Oekraïne: Voorbidding, korrespondensie, bemoediging vir Ockert en Michelle Potgieter

Sentraal en Wes-Afrika

Soedan: Voorbidding, korrespondensie, bemoediging vir ds Arrie Preller en dr Susan Preller

 

Suid-Oos Asië

Filippyne: Gebed - dr Pieter Conradie

 

Suidelike Afrika

Mosambiek: Timoteus kursus, organisatories, finansieel, voorbidding

 

Swaziland Noord (Mpofu) en Suid (Sithobela): Timoteus kursus, organisatories, finansieel, voorbidding

 

Zambië: Reinette Holtzhausen:  Onderwyser-opleiding, finansieel, voorbidding

Zimbabwe: Voorbidding, e-pos, korrespondensie  - ds H Murray en gesin

 

 EIE OMGEWING

Oostelike Sinode

BYBELVERSPREIDING: Swaziland, Mosambiek, Noord-Kaap en plaaslik by gevangenis en kinderhuis en skoolkoshuise

 

DISSIPELSKAP-AKSIE: Organisatories, voorbidding, finansieel, opleidingsfasiliteite

Timoteus Opleidings Instituut

 

EREDIENSTE: Samewerking met ds Joseph Sekgagoba van die VGK Siyathuthuka

GELETTERDHEIDSKLASSE

GELOOFSOFFER

GETUIENISINLIGTING: Skakeling met sendelinge

GEVANGENISBEARBEIDING: Evangelisasie bediening, voorbidding en video vertoning.  Vanweë die toename in blanke gevangenisse word die bediening uitgebrei en aangepas

HOSPITAALBEDIENING: HA Grové Hospitaal

INRIGTING-AKSIE: Voorbidding, evangeliebediening, kerkdienste by skoolkoshuise en die kinderhuis Besoeke by die hospitaal en gevangenis Bybelonderrig by sewe plaasskole

KATEGESEHULP: Timoteus studente lei kategese op plase

KERKLIKE SAMEWERKING: Samewerking met Christelike Kerke Voorbidding, skakeling, Hemelvaartdiens, lofprysings, Bybelstap, Bybelete, finansiële steun

KORTTERMYNUITREIKE: Swaziland

LOFPRYSING EN EVANGELISASIEAANDE: Lofprysingsaande

OPLEIDING VAN LEKEPREDIKERS: Organisatories, finansieel, voorbidding, opleidingsfasiliteite deur middel van die Timoteus Instituut

PLAASBEDIENING: Vaalkop-projek: Jesus Film, organisatories en voorbidding

SENTRUM - BEDIENINGSPUNT VIR DIE GEMEENSKAP: Koördinering van al die aksies, Bybelverkope, verkoop Geestelike lektuur, videoteek, berading, boekhouding, gelofte-offer administrasie. Uitleen van Christelike leesstof en bemarking van inrigting

SKOLE AKSIE: Voorbidding, Evangeliebediening, voorsien klere, kerkdienste by koshuise en kinderhuis - NOODVERLENING

Hoërskoolbediening: Dienste word Sondae gehou vir swart leerlinge en VCSV word ondersteun

TIMOTEUS OPLEIDING: Lekepredikers opleiding (negentien studente) - 100 STUDENTE

TRAUMA-AKSIE: Begelei en bedien mense in nood met die evangelie, kos en klere Welwillendheids dag-projek "Gods answer to aids" video

VGKSA (ONDERSTEUN): Betrokke by skole aksie.  Ondersteun ds Sekgogoba

VOEDSELVOORSIENING: CMR - Gemeente verskaf kos en klere Nie-bederfbare kospakkies word spesiaal met welwillendheidsdag aan alle behoeftiges in die gemeenskap uitgedeel (SIEN OOK JABULANI PROJEK)

 

KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE

 

Janetta Nieuwoudt (Sekretaresse), Posbus 57, Belfast 1100

 (013) 253 0951 sentrum@lantic.net - Webadres: www.sentlikejesus.com

 

DIENSGETUIENIS

 

CMR KANTORE: Me E van der Merwe, Posbus 236, Belfast, 1100, tel  (013) 253 0573, E-pos: cmrb@lantic.net

 

HOSPITAALBEDIENING: HA Grové Hospitaal

 

KLEUTERSKOOL: Zambië en Skhila kerk (Lydenburg)

VOEDSELVOORSIENING: Jabulani voedselprojek

 

ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

 

BYBELGENOOTSKAP: Seëlprojek en Bibliathon 2000 Eie Comrades-marathon atlete in ons gemeente wie ook elke jaar hardloop vir die doel

 

GEOPENDE DEURE: Ondersteun Arrie en Susan Preller met gebede en korrespondensie

 

PHILIPPINE MISSIONS ASSOCIATION: Gebeds ondersteuners vir Pieter en Yvonne Conradie

PLAASAKSIE - BLANKE BOERE: Organisatories:  Voorbidding, Lukas Viljoen, Kobus Botha en Felicity van Rooyen

 

SAVF KINDERHUIS


TIMOTEUS OPLEIDING: Lekepredikers opleiding (100 studente)

 

VCSV: Ondersteuning en hulp

 

SENDELINGE EN SENDINGWERKERS

 

GEVANGENISBEARBEIDING: Masinga, Lourence

SKOLE AKSIE: Lizette Smit, Hennie du Toit, Mhatonsi Albert, Sibuya Joyce

VGKSA LERAAR BY SIYATHUTHUKA: Joseph Sekgogoba - Finansieel, voorbidding, video's vertoon tydens Pinkster

 

Frankryk: Niemand, Marita: Gebed en korrespondensie

 

Macia, Mosambiek: JEUGBEDIENING: Mathebula, Chico - Ondersteun finansieel

 

Noord-Kaap Ashkam: Snydert, Richard en Trix - Sendelinge:  finansieel

 

Oekraïne: Potgieter, Ockert en Michelle - Gebedsondersteuning

 

Soedan: Preller, Arrie en Susan - Gebed

 

Swaziland: Mahlanga, Ev B Matsebula, D

 

Zambië: KINDEREVANGELISASIE - Holtzhausen, Reinett - Gebed

 

Zimbabwe: Murray, ds H en gesin - Voorbidding en korrespondensie