Oostelike Sinode
Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Rentmeesterskap
Bedieninge
MY VERBINTENIS
2009/05/11In hierdie verbintenis staan ek in afhanklikheid voor God wat sy gesig na my gedraai en my in liefde raakgesien het.
lees meer »
DOKUMENTE OM AF TE LAAI
2008/11/27Om dokumente af te laai, kliek op die naam van die dokument (in blou), kies dan save en stoor die dokument op u rekenaar of kliek regs op die na....
lees meer »

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

