Oostelike Sinode
Bedieninge » Getuienis » Navorsing
Bedieninge
NAVORSING (Oudl Elize Bezuidenhout)
2008/07/02Ons het gewonder hoe 'n mens gemeentes kan help om die baie geld en tyd wat hulle reeds in getuieniswerk belê, optimaal aan te wend. E....
lees meer »

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

