Oostelike Sinode
Bedieninge » Onderlinge Sorg » Mannebediening
Bedieninge
MANNEWEGBREEK 2010
2010/02/17JY word HARTLIK uitgenooi na ons laaaaang-naweek INI-BOS MANNEWEGBREEK vir ALLE manne wat nog rêrig manne is en dit steeds wil BLY! &nb....
lees meer »
WERKSWINKEL BY MAKARIOS TRUST
2009/09/29VERSLAG OOSTELIKE SINODE MANNEWERKSGROEP 11 TOT 13 SEPTEMBER 2009 BY MAKARIOS 15 manne van 7 gemeentes woon die Sinodale mannekamp by die natu....
lees meer »
MANNEBEDIENING 2009
2009/08/11Liewe voorsitter van die kerkraad OOSTELIKE SINODE : MANNEBEDIENING 2009 Sedert 2008 is ons hard besig om uit te vind in watter....
lees meer »
TERUGVOER - MANNEWERKSESSIE OKTOBER 2008
2009/02/17Ons eerste mannewerksessie is 16 tot 19 Oktober in die Struwig-Ekoreservaat by die Wildtuin gehou. Dit is deur altesaam vyf leraars en t....
lees meer »

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

