Oostelike Sinode
Bedieninge » Aanbidding » Woordwyser » WOORDWYSER 2008
WOORDWYSER 2008
2008/05/05

bestaan uit twee publikasies:
'n dag-tot-dag Bybelleesprogram wat die volgende bevat:
- Kort, helder verklarings van elke dag se leesgedeelte vir daaglikse stiltetyd
- Riglyne vir kleingroepbyeenkomste vir elke week
- Agtergrondinligting oor Bybelgedeeltes wat in die dagstukkies aand ie orde kom
- 'n Kort oorsig oor die ontstaansgeskiedenis van die Bybel
- Skematiese voorstellings en tydlyne wat die leser help om die konteks van die Bybel te verstaan
- Inligting oor die luistersiklus in hoe om dit in kleingroepe te gebruik
- Inligting oor die kerkjaar en riglyne vir die gebruik van simbole en rituele in Lydenstyd, Paasfees, Pinkster, Koninkrykstyd, Kersfees, ens.
- Prys: R75,00 plus R10,00 posgeld per boek
Eksegetiese en Liturgiese Riglyne wat bestaan uit:
- Eksegetiese en Liturgiese Riglyne oor hoe die teks ind ie erediens kan lewe
- Inleidings wat die agtergrond van die Bybelboeke verduidelik
- Voorgestelde liturgieë vir elke Sondag
- Kindererediensriglyne
- Inligting oor die Kerkjaar
- Nuwe liedere wat ind ie erediens gebruik kan word
- Opsionele CD met audiovisuele materiaal
- Prys R90,00 (R130,00 met CD) plus R10,00 posgeld per boek

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

