Oostelike Sinode
Bedieninge » Getuienis » Praktiese Getuienis » WêRELDSENDING - VISIE
WêRELDSENDING - VISIE
2008/05/05
Visie: Gemeentes in Oos-Transvaal effektief besig om wêreldwyd te getuig. Doel: Doelstellings: 1. Die Diensgroep reel jaarliks 'n wêreldsending konferensie. 2. Die Diensgroep verwerk jaarliks die inligting wat gemeentes deurgee op die verslagvorms. 3. Die Diensgroep hanteer sake wat deur gemeentes, ringe en die Sinode verwys of as opdrag gegee word. Kontakbesonderhede: Ds Danie Louw NG Kerk Sabie Posbus 115 Sabie 1260 Tel/faks: 013 764 1389 Sel: 083 432 9813 E-pos: dlouw@intekom.co.za

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

