Oostelike Sinode
Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Besluite van Sinodesittings » Voorlopige Notule van:
Voorlopige Notule van:
2008/05/05
DINSDAG 18 OKTOBER 2005 AANDSITTING
26. AANWYS VAN DIE AFGEVAARDIGDES NA DIE VOLGENDE SITTING VAN DIE ALGEMENE SINODE (Bladsy 180 tot 182) (vervolg)
Die groslys soos tydens die vergadering saamgestel, word deur ds Jan Wandrag voorgehou.
Die vergadering keur die groslys goed.
Dit is soos volg:
PREDIKANTE
PRIMARII SEKUNDI
SINODALE LEIERS
1. Johann Ernst Voorsitter -
2. Johan van Schalkwyk Onder-Voorsitter -
DIENSLEIERS
3. Deon Bester Aanbidding Abel Pienaar
- Getuienis Mike Heaney
4. Lourens Bosman Onderlinge Sorg -
5. Lemmer Venter Ondersteuningsdienste Tienie de Bruyn
NIE-GELEGITIMEER
ANDER SINODALE LEIERS
6. Gerrie Doyer Jan Wandrag
7. Ferdie Clasen Louis Louw
8. Elsje Büchner -
9. Jan Wandrag Kerkregkundige -
10. Henry van der Schyff Uitvoerende Amptenaar -
BEDIENINGE
11. Hancke van Blerk Aanbidding Marius Maree en Freddie Schoeman
12. Mike Heaney Getuienis Arno Meiring en Jan van Zyl
13. Jan Bisschoff Onderlinge Sorg Lourens Bosman en Louis Louw
14. Francois Retief Ondersteuningsdienste Christo de Witt en Tienie de Bruyn
RINGE
- Barberton -
15. Frikkie Olivier Carolina Thinus Prinsloo
16. Elza Meyer Elarduspark Leon Westhof
- Ermelo -
17. Carl Schoeman Laeveld Pieter Dorey
Lydenburg
18. Anton Fick Lyttelton Nelis Lindeque
19. Johan Marais Middelburg Jaco van Rooyen en Ben Blom
- Pretoria-Faerie Glen -
- Silverpark -
- Wakkerstroom -
- Witbank -
OUDERLINGE/DIAKENS
PRIMARII SEKUNDI
DIENSLEIERS
1. Piet Meiring Getuienis -
NIE-GELEGITIMEER
2. Louise Jackson -
ANDER SINODALE LEIERS
BEDIENINGE
3. Betsie Koen Aanbidding Marelize Fourie en Viljoen Prinsloo
4. Adrio König John Klopper
5. Sarel Loots Getuienis Leon de Jager en Bossie Boshoff
6. Danie van Niekerk Daleen Sutherland en Carel Schmahl
7. Anton Doyer Onderlinge Sorg Herman Posthumus
8. Hantie Bezuidenhout Hennie Stander
9. Fanie Nel Ondersteuningsdienste Danie Brink en Theo van Wyk
10. Gawie Marais Gawie Maré en Dup du Plooy
RINGE
11. Danie du Plessis Barberton George Droste en Louis Kotze
- Carolina -
12. Jannie de Villiers Elarduspark Dolf Kruger
13. LM du Toit Ermelo Kobus Cilliers
14. Mias Rossouw Laeveld Carel Schmahl
15. Sarel Loots Lydenburg Nico Prinsloo
- Lyttelton -
16. Johan Pretorius Middelburg Lammie Engelbrecht en Frans Conradie
17. Fanie Steyn Pretoria-Faerie Glen Bertie Driescher
18. Janet van Schalkwyk Silverpark Riëtte de Villiers
19. Christine Louw Wakkerstroom Pieter Poley
20. Sampie van Rooyen Witbank Anna-Marie Smuts
VERKLARING LUISTER DIENSGROEP
Dr Louis Louw hou die verklaring voor.
Dit word goedgekeur as 'n Verklaring van die Sinode.
In goeie gees en gesindheid het ons as Sinode van Oos-Transvaal op 16 tot 18 Oktober 2005 in die gemeente Pierre van Ryneveld saamgekom. Behoorlike besinning het plaasgevind oor die gereformeerde identiteit van die NG Kerk, geestelike leierskap, eietydse jeugwerk en praktiese Christenskap in 'n veranderde omgewing. Daar is spesifiek aandag geskenk aan die implikasies van Swart Ekonomiese Bemagtiging en grondeise in die sinodale gebied van Oos-Transvaal. Sake wat besonderlik in die brandpunt gestaan het, is die teologiese opleiding aan die Universiteit van Pretoria, die voortgaande debat oor homoseksualiteit en die dringende noodsaak van Kerkhereniging met die VGKSA en ander Kerkfamilie. Ook het sinodegangers saam die Nagmaal gevier en gereeld in aanbidding voor die Here gestaan.
Danksy die duidelike bemoediging van Gods Woord, die Lewende Hoop wat ons het in Jesus Christus en die ervaring van die Gees van Christus in ons saamwees, is al die afgevaardigdes besiel met nuwe moed en hoop vir die pad vorentoe. Met hernude oortuiging kan ons bely en verklaar dat Christus dié Hoop is vir vandag, ook vir môre en tot in ewigheid.
Aan Hom die eer!
BEDANKINGS
Dr Johan van Schalkwyk doen die bedankings.
Dr Deon Bester doen die toewyding na aanleiding van die bundel CORAM DEO.
AFSLUITING
Die sitting sluit om 21:00 af.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

