Oostelike Sinode
Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Besluite van Ondersteuningsdiens » UITSTAANDE VERLOF
UITSTAANDE VERLOF
2012/02/02
Ondersteuningsdiens het besluit dat predikante se uitstaande verlof voortaan op die gemeentes se finansiële state aangeteken word. Hierdeur word ringe onder andere gehelp om hulle opsigfunksie uit te voer.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

