Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Bedieninge » Getuienis » Praktiese Getuienis » SWAZILAND

SWAZILAND


2011/03/24

Dr Arnau van Wyngaard is die kontakpersoon vir die werk in Swaziland. Hy kan gekontak word vir meer inligting en is ook beskikbaar om in gemeentes op te tree om in die algemeen oor sending en evangelisasie te praat en ook om spesifiek die werk in Swaziland bekend te stel. Verdere inligting is beskikbaar op die webblad www.swazimission.co.za

Erick, Arnau, Wilma, Cobus (agter)

Este en Bernard

 

Sy besonderhede is as volg:

Dr Arnau van Wyngaard

Posbus 886

Piet Retief 2380

E-pos:  wyngaard@lando.co.za  

Tel: 017 826 1174