Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Bedieninge » Aanbidding » SPIRITUALITEITSTIPES

SPIRITUALITEITSTIPES


2011/02/01


DIE BEDIENING VAN AANBIDDING

BIED ‘N KONFERENSIE OOR SPIRITUALITEITSTIPES AAN OP

12 FEBRUARIE 2011 BY MIDDELBURG

 
   
 

TYDENS HIERDIE KONFERENSIE WORD DAAR GEFOKUS OP:

 

·        Kennis van en bewustheid oor verskillende spiritualiteitstipes (Christine Ware).

·        Om aanbiddingsleiers te bemagtig om ruimte te maak vir verskillende spiritualiteitstipes.

·        Om begrip vir die Godsbelewing van die verskillende spiritualiteitstipes te skep.

·        Eenheid binne verskeidenheid.

·        Teikengroep: Predikante en gemeentelike aanbiddingsleiers / musiekbegeleiers.

·        Hoe om dit in die gemeente toe te pas – hoe gebeur dit in 'n gemeente.

·        Hoe bepaal jy jou gemeente se spiritualiteit?

 

WIE GAAN DIE KONFERENSIE AANBIED?

Dr Ferdi Clasen, di Dirkie van der Spuy, Elza Meyer en Freddie Schoeman

 

WAAR  EN HOE LAAT GAAN DIT PLAASVIND?

               NG Gemeente Middelburg-Suid.

              Konferensie begin 08:30 met registrasie en sluit 15:00 af

           

PROGRAM:

·          08:30 – 09:00             Registrasie

·          09:00 – 09:10             Opening en inleiding

·          09:10 – 10:10             Sessie een: Dr Ferdi Clasen (Ontdek jou styl & Mistiek)

·          10:10 – 11:00             Sessie twee: Ds Dirkie van der Spuy (Hart)

·          11:00 – 11:20             Tee

·          11:20 – 12:10             Sessie drie: Ds Elza Meyer (Hand)

·          12:10 – 13:00             Ete

·          13:00 – 13:50             Sessie vier – Ds Freddie Schoeman (Kop)

·          13:50 – 14:50             Praktiese werksessie

·          14:50 – 15:00             Samevatting en afsluiting

·          15:00 - Koffie

 

WAT IS DIE KOSTE?  R 100.00 per konferensieganger

 

5 VBO-punte word toegeken vir bywoning.

 

Bespreek asb voor 7 Februarie 2011

 

Kontakpersone:  Elna de Bruyn by aanbid@sinoos.co.za

Tertius Erasmus tertius@midsuid.co.za of sel 082 371 6438