Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Fondsediensgroep » SPESIALE FONDSINSAMELINGS 2008/2009

SPESIALE FONDSINSAMELINGS 2008/2009


2008/06/26

SPESIALE INSAMELINGS

 

6.7.11.1      Die Sinode handhaaf die werkswyse om spesiale insamelingspogings nie in te reken by die inkomste van 'n gemeente nie, waarop die sinodale bydraes bereken word.

 

6.7.11.2      Die Sinode keur die volgende riglyne in verband met die vrystelling van spesiale insamelings goed:

 

                   'n Spesiale insameling word gesien as 'n ekstra poging om 'n projek bo en behalwe die gewone bediening van 'n gemeente te help befonds.

 

Punte een:  Slegs spesiale insamelings word vir vrystelling in die berekening van sinodale bydraes in ag geneem, mits:

                   dit vooraf aan Ondersteuningsdienste deurgegee is;  (nou Ondersteuningsdiens)

                   dit so in die finansiële state aangeteken is;

                   dit vir daardie doel aangewend is.

 

Punt twee:  Sake waarvoor spesiale insamelings (soos deur onder andere geloofsoffers) gedoen kan word is: skulddelging, kapitaal projekte, versorgingsaksies, getuienisaksies

 

Punt drie:    Die bedrag wat as spesiale insameling afgetrek word, mag nie veroorsaak dat die bedrag waarop die sinodale bydraes bereken word, laer as die vorige jaar is nie.

 

Punt vier:    Die lopende inkomste van 'n gemeente, waarop die sinodale bydraes bereken word, behoort jaarliks 'n realistiese styging te toon.

 

NB:  HIERDIE VERSOEK TOT REGISTRASIE WORD DIREK AAN DIE SINODALE KANTOOR GERIG EN NIE VIA DIE RING NIE

(Vorm om te voltooi hieronder)

 

 

REGISTRASIE VAN SPESIALE INSAMELINGSPROJEKTE

 

 

NAAM VAN GEMEENTE________________________________________________

 

Naam van projek

Doel van projek

Termyn van projek

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

________________________________                         ________________________________

             Saakgelastigde                                                                Datum