Oostelike Sinode
Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Fondsediensgroep » SINODALE BYDRAES 2008/2009
SINODALE BYDRAES 2008/2009
2009/05/22
Al die gemeentes het hulle sinodale bydraes voor 28 Februarie 2009 ten volle inbetaal. Dit is die sewende jaar na mekaar wat hierdie mylpaal bereik word. Dit getuig van die onderlinge gesindheid van die Sinode-familie.
Toekenning 2009/2010
Die toekennings aan die werksaamhede van die Sinode is vir die 2009/2010 boekjaar met 4,98% verhoog.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

