Oostelike Sinode
Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Fondsediensgroep » SINODALE BYDRAES
SINODALE BYDRAES
2009/01/28
Met die vermindering wat met die laaste paaiement bewerk is, het gemeentes vir 2008/2009 effektief 4,68% van die vorige jaar se lopende inkomste betaal. Dit was al weer beter as die goeie 5,0% wat aanvanklik bepaal is.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

