Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Bedieninge » Ondersteuningsdiens » SINODALE BYDRAES 2007/2008

SINODALE BYDRAES 2007/2008


2008/05/05

SINODALE BYDRAES 5,4%

Die persentasie wat vir 2007/2008 gebruik word om die sinodale bydraes te bereken, is 5,4% van die gemeente se totale lopende inkomste. Verlede jaar was dit 5,8%.

Dit word slegs op die totale lopende inkomste bereken; dit beteken skulddelgings en spesiale insamelingsprojekte is nie ingesluit nie.