Oostelike Sinode
Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Fondsediensgroep » SINODALE BYDRAE PERSENTASIE DAAL WEER!
SINODALE BYDRAE PERSENTASIE DAAL WEER!
2009/10/05
Sinodale bydrae persentasie daal weer!
Die Sinodale bydraes vir 2009/2010 is bepaal op 4.7% van die totale lopende inkomste van 'n gemeente vir 2008/2009. Die vorige jaar was die persentasie 5,0%.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

