Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Bedieninge » Aanbidding » RETREAT

RETREAT


2011/02/01

RETREAT VIR PREDIKANT

 

Aangebied deur die Bediening vir Aanbidding

Oostelike Sinode

 

Maandag 15 Augustus 16:00 tot Donderdag 18 Augustus 09:00

 

GOOD SHEPHERD

Hartbeespoortdam

 

10 VBO PUNTE WORD TOEGEKEN VIR BYWONING

 

 

PROGRAM:  WAG OP DIE HERE

 

 


Maandag 15 Augustus 2011

Aankoms

18:00 ?  Aandete

19:00 ?   Oriëntering en kenmekaar

(Oriëntering behels `n inleiding oor wat die idee van `n retreat is, sowel as `n verduideliking van hoe die paar dae gaan werk)

 

Dinsdag  16 Augustus 2011

07:00     Ontbyt

08:00     Lectio Divina   ( Dit is `n diens gegrond op die skriflesings van die leesrooster vir die eerskomende Sondag, met sang en stilte)

Vryetyd

10:00     Tee

10:30     Die Woestynvaders

11:30     Lectio Divina

13:00     Middagete

             Vryetyd

15:30     Koffie

16:00     Met stilte op weg in die Poësie

Vryetyd

18:00     Aandete

19:00     Lectio Divina

 

Woensdag 17 Augustus 2011

07:00                Ontbyt

08:00                Lectio Divina

                        Vryetyd

10:00                Tee

10:30                Met stilte op weg in die Musiek

11:30                Lectio Divina

13:00                Middagete

                        Vryetyd

15:30                Koffie

16:00                Bespreking – Vrae...

                        Vryetyd

18:00                Aandete

19:00                Lectio Divina – Nagmaal

 

Donderdag 18 Augustus 2011

06:30                Lectio Divina

07:30                Ontbyt

                        Groet

 

KOSTE:  R350,00 per persoon (3 nagte enkel akkommodasie en etes ingesluit)

 

Bespreek by Elna de Bruyn 012 804 9543 / aanbid@sinoos.co.za

(Slegs plek vir 15 predikante)

 

 

Navrae by Pieter Malherbe 072 211 5533 / Jaco van Niekerk 082 804 1810