Skip to content | Skip to navigation

Bedieninge » Onderlinge Sorg » Vrouebediening » PREDIKANTSVROUEBYEENKOMS

PREDIKANTSVROUEBYEENKOMS


2008/07/31

BYEENKOMS VIR PREDIKANTSVROUE :  DATUM SAL BEKEND GEMAAK WORD  

(Moontlik 15 Augustus 2009)

 

Liewe mevrou

 

Namens die Diensgroep vir Vrouelidmate, 'n hartlike uitnodiging aan jou om hierdie spesiale geleentheid by te woon.  'n Heerlike dag om saam met ander predikantsvroue te kuier en bederf te word.

 'n Dag weg van al die eise en verantwoordelikhede ... so 'n lekker asemskepdag!

 Reëlings

Datum:                 Moontlik 15 Augustus 2009

Tyd:                      08:30  -  12:30

Plek:                     Sal later bekend gemaak word

Spreker:                  Sal later bekend gemaak word    

 

Bywoningsfooi:        Gratis

 

*  Slegs 'n beperkte aantal persone kan geakkommodeer word - bespreek dus vroegtydig. 

         

Besprekings by:      

Engela Malherbe    Sel :  072 279 8934

Tersia Petzer   Tel:  (012) 804 9543  E-pos:   osorg@sinoos.co.za

 

 

Ons vertrou dat dit vir jou moontlik sal wees om hierdie dag mee te maak.

 

ENGELA

 

ENGELA MALHERBE

(KOÖRDINEERDER)    DIENSGROEP :  VROUELIDMATE