Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Bedieninge » Getuienis » Nood » Nood (Oudll Carol Marais en Klaus Schultz)

Nood (Oudll Carol Marais en Klaus Schultz)


2008/07/02

Ons het agtergekom dat armoede en Vigsprojekte baie na aanmekaar lê en heelwat oorvleuel.  Één Diensgroep, wat fokus op nood, sal in die volgende termyn hierdie projekte organiseer.  Die Diensgroep sal ook moet aandag gee aan werkloosheid, emmigrasie/immigrasie, misdaad en gemeentes in dié verband met raad of projekte bedien.