Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Bedieninge » Getuienis » Navorsing » NAVORSING (Oudl Elize Bezuidenhout)

NAVORSING (Oudl Elize Bezuidenhout)


2008/07/02

Ons het gewonder hoe 'n mens gemeentes kan help om die baie geld en tyd wat hulle reeds in getuieniswerk belê, optimaal aan te wend.  Elize het aangebied om hierrondom navorsing te doen en om gemeentes te help om elk in hulle eie, unieke konteks, werklik 'n verskil te maak.  Sy gaan 'n vraelys ontwerp om gemeentes in staat te stel om hulle eie getuieniswerk te evalueer en te verbeter.