Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Bedieninge » Getuienis » Praktiese Getuienis » MOSAMBIEK

MOSAMBIEK


2011/03/24

 

 

Die Oostelike Sinode is ten nouste verbind aan die werk van die Kerk in Mosambiek. Benewens die feit dat talle gemeentes in Mosambiek betrokke is, speel die Bediening vir Getuienis van die Sinode ook namens die gemeentes 'n belangrike rol in Mosambiek.

 

 

Die Bediening vir Getuienis dra finansieel by tot die poste van die Teologiese Dosent by Hefsiba.

Die kontakpersoon vir die Oostelike Sinode ds Carl Louwrens (013 735 5424)

Vir meer inligting oor die werk by Hefsiba Christian Training College kliek op www.Hefsiba.org