Oostelike Sinode
Bedieninge » Onderlinge Sorg » Mannebediening » MANNEDINGE IN DIE OOSTE
MANNEDINGE IN DIE OOSTE
2010/06/08
"MANNEDINGE IN DIE OOSTE"
Met die laaaaang skoolvakansie op hande na aanleiding van die wêreldbeker Sokker en alles wat daarmee gepaardgaan, het ek dit goedgedink om die datum(s) vir die laaste deel van die jaar 2010 net weer onder jou aandag te bring. Vir meer inligting kliek hier.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

