Oostelike Sinode
Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Fondsediensgroep » INKOMSTE UIT GEDENKMURE
INKOMSTE UIT GEDENKMURE
2008/05/05
Die inkomste uit gedenkmure word van die berekening van sinodale bydraes vrygestel, solank die inkomste gebruik word om vir die oprigting en instandhouding van die gedenkmure te betaal. Wanneer die inkomste uit gedenkmure vir die lopende bedryf van die gemeente aangewend word, word sinodale bydraes daarop bereken.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

