Oostelike Sinode
Bedieninge » Onderlinge Sorg » Vrouebediening » HERFSKONFERENSIE
HERFSKONFERENSIE
2009/04/30
|
UITNODIGING NA HERFSKONFERENSIE
SATERDAG 23 MEI 2009
Hiermee 'n hartlike uitnodiging aan die vroue van ons gemeente om hierdie baie spesiale Herfskonferensie, vir vroue in die sinodale gebied van die Oostelike Sinode, by te woon.
Bekende sprekers tree by hierdie geleentheid op, onder andere, Hettie Brittz en dr Arien van der Merwe, van "Finesse kenners", asook Sonia Jordaan, Pastorale Gesinsberader, een van die mees ervare persone op die terrein van tieners.
PLEK Gemeentesentrum NG Gemeente Skuilkrans (Val de Grace) *Neem Watermeyer-afrit en draai links in Cussonialaan
TYD 08:30 vir 09:00 stiptelik
TEMA Kosbaar vir God ... my Kleuter / jong kind Spreker : Hettie Brittz - Die waarde van my kind se siel vir God en vir die wêreld - Hoe dissiplineer ek, wanneer ek my kind se waarde / waardigheid besef - Kreatiewe dissipline-oplossings
Kosbaar vir God ... my Tiener / ouer kind Spreker : Sonia Jordaan - Tieners in die Loopgraaf - My tiener, my trane , my trots
Kosbaar voor God ... my lewe / ekself as vrou Spreker : Dr Arien van der Merwe - Fisiese selfsorg - Emosionele selfsorg
PRYS VAN KAARTJIES : R50-00 per persoon
Kontakpersoon - Tersia
E-pos : osorg@sinoos.co.za
|
|
HERFSKONFERENSIE 2009
VOLTOOI ASSEBLIEF DIE VOLGENDE GEGEWENS EN FAKS OF E-POS DIT AAN ONS KANTOOR VÒÒR MAANDAG 18 MEI 2009.
* Naam van Gemeente ......................................................................................................
* Naam van kontakpersoon.................................................................................................. sel / telefoon nommer .....................................................................................................
* Keuse van dames wie watter een van die 3 gelyklopende sessies elk wil bywoon
My kleuter: Hettie Brittz My tiener: Sonia Jordaaan Ekself: Dr Arien vd Merwe
1. ................................ .. 1. .................................... 1. ....................................... 2. ................................... 2. ..................................... 2. ........................................ 3. ................................... 3. ..................................... 3. ........................................ 4. ................................... 4. ..................................... 4. ....................................... 5. ................................... 5. ..................................... 5. ...................................... 6. ................................... 6. ..................................... 6. ...................................... Totaal ........................... Totaal ............................. Totaal ................................
* Bespreking : Aantal persone wat bywoon ........................
Aantal kaartjies ontvang ...........................
Addisionele kaartjies benodig .........................
* Bywoningsfooi : R50-00 per persoon
* Tjeks asseblief uitgemaak aan : Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal
Dames kan ook individueel bespreek!
Alle ander belangstellendes van ander kerke en gemeentes is net so welkom!
KONTAKPERSOON
Tersia Petzer Telefoon : (012) 804 9543 Faksnommer : (012) 804 9462 E-pos: osorg@sinoos.co.za
|

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.


