Oostelike Sinode
Bedieninge » Getuienis » Praktiese Getuienis » GESAMENTLIKE KOMMISSIE VIR EVANGELIEBEDIENING IN FRANKRYK (GKEF)
GESAMENTLIKE KOMMISSIE VIR EVANGELIEBEDIENING IN FRANKRYK (GKEF)
2011/08/24
Skriba: Ds Stephan (S) Weyers, Posbus 619, Nigel 1490, tel 011 814 3618, sel 082 723 3550, e-pos stephanw@telkomsa.net
Voorsitter: Ds Johan (JH) van Loggerenberg

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

