Skip to content | Skip to navigation

Bedieninge » Getuienis » Gesamentlike Getuienis » GESAMENTLIKE GETUIENIS (ds Henk Boshoff)

GESAMENTLIKE GETUIENIS (ds Henk Boshoff)


2008/07/02

Vroeër is die saak van Kerkeenheid deur twee diensgroepe bevorder.  Die meer strukturele proses is gedryf deur die Diensgroep vir Kerkeenheid en die meer informele plaaslike eenheid deur die Getuienisforums.  Ons het gereken dat hierdie werk deur één Diensgroep gedoen kan word waar beide fokusse behou word.

     

Henk Boshoff is ons sinodale verteenwoordiger by die Gesamentlike Getuienisforum en hy beplan verdere konsultasiebesoeke aan die gemeentes van die Sinode ten opsigte van die proses om Kerkeenheid