Oostelike Sinode
Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Fondsediensgroep » FIDUSIêRE VERANTWOORDELIKHEID
FIDUSIêRE VERANTWOORDELIKHEID
2008/06/26
Wanneer die persone wat die verantwoordelikheid aanvaar, wysig moet Vorm EI 2 http://sinoos.co.za/img2/Vorm EI 2.pdf deur hulle onderteken word en aan die volgende adres versend word:
SARS
Belastingvrystellingseenheid
Posbus 11955
HATFIELD
0028
Hul telefoonnommer is (012) 422 8800 / 01/ 02

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

