Oostelike Sinode
Bedieninge » Getuienis » DIENSSPAN : BEDIENING VIR GETUIENIS
DIENSSPAN : BEDIENING VIR GETUIENIS
2008/05/05
DIENSGROEP: BEDIENING VIR GETUIENIS
VISIE:
OM GEMEENTES EN LIDMATE TE BEGELEI OM HULLE GESIG NA DIE WêRELD TE DRAAI
Die Bediening vir Getuienis word deur 'n Diensspan gelei en die fokus van die bediening is om gemeentes van hulp te wees in hulle getuienisbediening:
Die getuienis van die kerk gaan uit van God Drie-enig.
Die inhoud van die getuienis is die verlossing wat Jesus Christus gebring het vir die totale skepping
Die styl en gesindheid van die Kerk in sy getuienis is die liefde van God soos wat Hy dit aan die wêreld bewys het.
FOKUSAREAS
1. GESAMENTLIKE GETUIENIS (Diensgroepleier: Ds Henk Boshoff)
Ingesluit Getuienisforum en Kerkeenheid
2. PRAKTIESE GETUIENIS (Diensgroepleier: DiLouis Cloete en Johan Koen
Ingesluit Mobilisering en Wêreldsending)
3. NOOD (Diensgroepleiers: Oudll Klaus Schultz en Carol Marais)Ingesluit Armoede en VIGS
4. MISSIONêRE IDENTITEIT (Diensgroepleier: DS Anton Doyer)
5. FAMILIES (Diensgroepleier: Ds Willie Pietersen)
6. CHRISTELIKE LEER EN LEWENSTYL (Diensgroepleier: Ds Erik Immelman)
7. EKOLOGIE (Diensgroepleier: Ds Jannie van Eeden)
8. NAVORSING (Diensgroepleier: (Oudl Elize Bezuidenhout)
9. ONTWIKKELING (Dr Montagu Murray)
DIENSSPAN
Dr Arno Meiring (Diensleier)
(012) 803 9240 / 082 807 4530
E-pos: arno@skuilkrans.co.za
Ds Johan Koen (Onder-diensleier)
013 231 8288 / 082 7807421
E-pos: koenj@intekomc.o.za
Ds Louis Cloete
013 697 5209 / 084 512 8207
E-pos: lcloete@lantic.net
Oudl Klaus Schultz
082 784 4716
E-pos: lesley@ctm.co.za
Ds Anton Doyer
013 238 0260 / 082 623 9246
E-pos: awdoyer@lantic.net
Ds Erik Immelman
011 805 2623 / 083 324 8400
E-pos: erikjen@iafrica.com
Dr Montagu Murray
012 807 0182 / 072 241 2368
E-pos: montagu_m@absamail.co.za
Me Carol Marais
011 805 1110 / 082 338 7547
E-pos: carol@lemoen.co.za
Om e-pos te stuur na die Bediening vir Getuienis, druk hier...

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

