Oostelike Sinode
Bedieninge » Getuienis » Christelike Leer en Lewenstyl » CHRISTELIKE LEER EN LEWENSTYL (ds Erik Immelman)
CHRISTELIKE LEER EN LEWENSTYL (ds Erik Immelman)
2008/07/02
Hierdie Diensgroep is die enigste permanente Diensgroep wat spesifiek sistematies-teologiese denke en gesprekke in ons Sinode bevorder. Erik het reeds baie sinvolle en suksesvolle gesprekke gereël oor publieke teologie en mistieke spirualiteit (Albert Nolan). Hy verteenwoordig ook die bediening by die Diensgroep vir Liberalisme en Fundamentalisme. Arbeidsbediening sal steeds hieronder sorteer.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

