Oostelike Sinode
Bedieninge » Getuienis
Bedieninge
Christelike leer en lewenstyl | Ekologie | Families | Gesamentlike getuienis | Missionêre identiteit | Navorsing | Nood | Ontwikkeling | Praktiese getuienis
DIENSSPAN : BEDIENING VIR GETUIENIS
2008/05/05DIENSGROEP: BEDIENING VIR GETUIENIS VISIE:OM GEMEENTES EN LIDMATE TE BEGELEI OM HULLE GESIG NA DIE WêRELD TE DRAAI Die Bediening vir Getuienis....
lees meer »

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

