Oostelike Sinode
Bedieninge » Ondersteuningsdiens » Fondsediensgroep
Bedieninge
SINODALE BYDRAE VERSLAG 2010/2011
2010/11/30Baie dankie dat al die gemeentes so getrou die sinodale bydraes betaal. 'n Opgedateerde verslag oor die aanwending van sinodale bydraes versky....
lees meer »
GEMEENTES VRYGESTEL VAN DIE BETALING VAN INKOMSTEBELASTING
2010/08/2730 Augustus 2010 GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE GEMEENTES VRYGESTEL VAN DIE BETALING VAN INKOMSTEBELASTING Die gemeentes ....
lees meer »
SPESIALE FONDSINSAMELINGS 2008/2009
2008/06/26SPESIALE INSAMELINGS 6.7.11.1 Die Sinode handhaaf die werkswyse om spesiale insamelingspogings nie in te reke....
lees meer »
FIDUSIêRE VERANTWOORDELIKHEID
2008/06/26Wanneer die persone wat die verantwoordelikheid aanvaar, wysig moet Vorm EI 2 http://sinoos.co.za/img2/Vorm EI 2.pdf deur hulle onderteken word en ....
lees meer »
INKOMSTE UIT GEDENKMURE
2008/05/05Die inkomste uit gedenkmure word van die berekening van sinodale bydraes vrygestel, solank die inkomste gebruik word om vir die oprigting en instandho....
lees meer »

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

