Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Bedieninge »

Bedieninge


1 blad 2 3

Aanbidding  |  Getuienis  |  Onderlinge sorg  |  Ondersteuningsdiens


ADVENT / KERSFEES

2010/11/11
Advent is die begin van die viering van die kerklike jaar.  Die woord Advent beteken koms.  In hierdie tyd dink ons nie net aan Jesus se....
lees meer »

LEIERSKAP EN MENTORAAT DAGKONFERENSIE

2010/11/01
OOSTELIKE SINODE BIED AAN LEIERSKAP EN MENTORAAT DAGKONFERENSIE   Datum Maandag 22 November 2010 (08:30-14:00)   Sprekers  D....
lees meer »

KERKLIKE JAAR 2011

2010/09/16
FEES DATUM BETEKENIS KLEUR SIMBOLE ADVENT 28 November 2010   Eerste s....
lees meer »

GEMEENTES VRYGESTEL VAN DIE BETALING VAN INKOMSTEBELASTING

2010/08/27
30 Augustus 2010   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   GEMEENTES VRYGESTEL VAN DIE BETALING VAN INKOMSTEBELASTING Die gemeentes ....
lees meer »

MANNEDINGE IN DIE OOSTE

2010/06/08
"MANNEDINGE IN DIE OOSTE"   Met die laaaaang skoolvakansie op hande na aanleiding van die wêreldbeker Sokker en alles wat d....
lees meer »

PINKSTERTYD

2010/06/02
PINKSTERTYD         Pinkster word vyftig dae ná Paasfees gevier en die datum daarvan word deur die da....
lees meer »

MENTORSKAP

2010/04/20
Agtergrond oor mentorskap   Reeds in 2004 het die Algemene Sinode 'n Mentorprogram vir die kerk goedgekeur. Die doel van die program is sod....
lees meer »

WAT HOORT OP DIE KERK SE AGENDA GEGEWE ONS AFRIKA-KONTEKS

2010/02/17
"Wat hoort op die kerk se agenda, gegewe ons Afrika-konteks?" Murray Hofmeyr m.hofmeyr@studytrust.org.za   (Oostelike Sinode....
lees meer »

KONSEP DOKUMENTE VIR DIENSVERHOUDINGE

2009/10/07
KONSEP DOKUMENTE VIR DIENSVERHOUDINGE 1.  Personeelbeleid http://www.sinoos.co.za/uploads/osd/personeel.doc   2.  Konsep beroeps....
lees meer »

WERKSWINKEL BY MAKARIOS TRUST

2009/09/29
VERSLAG OOSTELIKE SINODE MANNEWERKSGROEP 11 TOT 13 SEPTEMBER 2009 BY MAKARIOS 15 manne van 7 gemeentes woon die Sinodale mannekamp by die natu....
lees meer »

MANNEBEDIENING 2009

2009/08/11
Liewe voorsitter van die kerkraad   OOSTELIKE SINODE : MANNEBEDIENING 2009   Sedert 2008 is ons hard besig om uit te vind in watter....
lees meer »

MY VERBINTENIS

2009/05/11
In hierdie verbintenis staan ek in afhanklikheid voor God wat sy gesig na my gedraai en my in liefde raakgesien het.
lees meer »

JEUGBEDIENING

2009/03/11
JEUGBEDIENINGDie Jeugbediening bied 'n hele aantal kursusse en kampe gedurende 2007 aan: SKOOLVERWISSELINGSKAMP 2009 KRUISRIVIERKAMPTERREIN Vir Gr. ....
lees meer »

WOORDWYSER BYBELSKOOL

2009/03/04
Datums:  18 April - 14 November 2009 Plek:  NG GEM LYTTELTON-OOSTYD:  08:00 - 12:00  Help die gelowige Bybelleser om die B....
lees meer »

TERUGVOER - MANNEWERKSESSIE OKTOBER 2008

2009/02/17
Ons eerste mannewerksessie is 16 tot 19 Oktober in die Struwig-Ekoreservaat by die Wildtuin gehou.  Dit is deur altesaam vyf leraars en t....
lees meer »

O N D E R L I N G E S O R G.

2009/02/13
Die Diensspan vir die Bediening van Onderlinge Sorg is Dr Louis Louw (Diensleier)Ds Dif Ehlers (Onder-Diensleier)Ds Hardus van NiekerkDs J....
lees meer »

DOKUMENTE OM AF TE LAAI

2008/11/27
Om dokumente af te laai, kliek op die naam van die dokument (in blou), kies dan save en stoor die dokument op u rekenaar  of kliek regs op die na....
lees meer »

WOORDWYSER 2009

2008/08/19
Dag-tot-dag Bybelleesprogram Die Woordwyser II Bybelleesprogram het twee doelstellings: om die gelowige Bybellesers se leeservaring te verryk en o....
lees meer »

Kontrolelys vir Kerkkantore insake Gemeentebestuur

2008/08/11
OOSTELIKE SINODE VAN DIE NG KERK Die Sinode wat Hoor, Dien en Lei...   KONTROLELYS VIR KERKKANTORE   Hierdie kontrolelys is bedoel....
lees meer »

SEKURITEIT - HANTEER VOLGENS SIRA (Wet 56 van 2001)

2008/08/08
SEKURITEIT   In Familiebrief 2008/12 is dit in die vooruitsig gestel om meer inligting oor sekuriteitsdiens te voorsien.   Sekuritei....
lees meer »

INLEIDING TOT WOORDWYSER II - BYBEL IN KONTEKS

2008/07/08
In sy roman Bidsprinkaan vertel André P. Brink die amusante verhaaltjie van 'n jeugdige Kupido Kakkerlak wat die krag van die geskrewe woor....
lees meer »

e-Bybelskool lesings Woordwyser II

2008/07/07
BYBEL IN KONTEKS uit die Woordwyser II 2008 deur prof Willie van Heerden Die reeks oor Bybellees in konteks gaan oor die eerste tydperk waarin O....
lees meer »

e-Bybelskool lesings Woordwyser I

2008/07/03
HEBREëRS LESINGS na aanleiding van Woordwyser 2005 aangebied deur prof Gert Steyn POWERPOINT 1 - 3 (272 kb)POWERPOINT 4 - 5 (127 kb) MS WORD LESI....
lees meer »

ONTWIKKELING (dr Montagu Murray)

2008/07/02
Montagu stel belang in die moontlikhede wat Broad-Based-BEE inhou vir die samewerking tussen gemeentes en besighede met die oog op die verkryging ....
lees meer »

NAVORSING (Oudl Elize Bezuidenhout)

2008/07/02
Ons het gewonder hoe 'n mens gemeentes kan help om die baie geld en tyd wat hulle reeds in getuieniswerk belê, optimaal aan te wend.  E....
lees meer »