Skip to content | Skip to navigation

Bedieninge »

Bedieninge


blad 1 2 3 4

Aanbidding  |  Getuienis  |  Onderlinge sorg  |  Ondersteuningsdiens


BYEENKOMS VIR PREDIKANTSVROUE

2010/08/30
2 Augustus 2010                     Liewe mevrou &....
lees meer »

GEMEENTES VRYGESTEL VAN DIE BETALING VAN INKOMSTEBELASTING

2010/08/27
30 Augustus 2010   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   GEMEENTES VRYGESTEL VAN DIE BETALING VAN INKOMSTEBELASTING Die gemeentes ....
lees meer »

MANNEDINGE IN DIE OOSTE

2010/06/08
"MANNEDINGE IN DIE OOSTE"   Met die laaaaang skoolvakansie op hande na aanleiding van die wêreldbeker Sokker en alles wat d....
lees meer »

KONINKRYKSTYD

2010/05/24
KONINKRYKSTYD   Ná Pinkstertyd breek Koninkrykstyd op Drie-eenheidsondag aan. Hierdie seisoen, waarin ons Koning en sy koninkryk g....
lees meer »

HEMELVAART

2010/05/13
HEMELVAART   Jesus se hemelvaart word op die Donderdag veertig dae ná Paasfees en tien dae voor Pinkster gevier. In die viering wor....
lees meer »

CV

2010/04/20
Stuur CV na osorg@sinoos.co.za om hierdie geplaas te word.  CV van Mentors in die Oostelike Sinode Naam en Van:  Frans Steenkam....
lees meer »

MENTORSKAP

2010/04/20
Agtergrond oor mentorskap   Reeds in 2004 het die Algemene Sinode 'n Mentorprogram vir die kerk goedgekeur. Die doel van die program is sod....
lees meer »

PAASTYD

2010/03/31
PAASTYD         Paasfees was nie net die hoogtepunt van die Joodse liturgiese jaar nie, maar word ook as d....
lees meer »

WERKSWINKEL VIR JEUGPREDIKANTE / JEUGWERKERS

2010/02/25
24 Februarie 2010   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE  Beste Dominee / Jeugwerker   WERKSWINKEL VIR JEUGPREDIKANTE / JEUGWERKER....
lees meer »

LYDENSTYD

2010/02/17
LYDENSTYD         Lydenstyd is eers sedert die vierde eeu as 'n seisoen van die kerklike jaar gevier. Dit be....
lees meer »

WAT HOORT OP DIE KERK SE AGENDA GEGEWE ONS AFRIKA-KONTEKS

2010/02/17
"Wat hoort op die kerk se agenda, gegewe ons Afrika-konteks?" Murray Hofmeyr m.hofmeyr@studytrust.org.za   (Oostelike Sinode....
lees meer »

FINANSIëLE STATE 2009/2010

2010/01/30
Hierdie state is in Excelformaat opgestel en is elektronies beskikbaar.  Vra dit per e-pos aan by aanbid@sinoos.co.za of laai dit van die web....
lees meer »

Epifanie

2009/12/14
Die Epifaniefees is saam met die Christelike Paas- en Pinksterfees die enigste feeste wat alreeds teen die einde van die tweede eeu op 'n gereel....
lees meer »

PERSONEELAANGELEENTHEDE

2009/12/09
Die toepaslike inligting met betrekking tot die volgende aspekte word beskikbaar gestel deur op elke aspek te kliek. Om te druk nadat oopge....
lees meer »

ADVENT / KERSFEES

2009/11/25
Advent is die begin van die viering van die kerklike jaar.  Die woord Advent beteken koms.  In hierdie tyd dink ons nie net aan Jesus se....
lees meer »

'N GROENER SINODE

2009/10/22
 SINODESITTING 11 TOT 13 OKTOBER 2009ELKE GEMEENTE HET 'N GEELHOUT BOOMPIE GEKRY OM TE PLANT DIE HOUERS VIR AFVAL PAPIER IS ORAL GEPLAAS  S....
lees meer »

KONSEP DOKUMENTE VIR DIENSVERHOUDINGE

2009/10/07
KONSEP DOKUMENTE VIR DIENSVERHOUDINGE 1.  Personeelbeleid http://www.sinoos.co.za/uploads/osd/personeel.doc   2.  Konsep beroeps....
lees meer »

SINODALE BYDRAE PERSENTASIE DAAL WEER!

2009/10/05
Sinodale bydrae persentasie daal weer! Die Sinodale bydraes vir 2009/2010 is bepaal op 4.7% van die totale lopende inkomste van 'n gemeente vir 2008/2....
lees meer »

WERKSWINKEL BY MAKARIOS TRUST

2009/09/29
VERSLAG OOSTELIKE SINODE MANNEWERKSGROEP 11 TOT 13 SEPTEMBER 2009 BY MAKARIOS 15 manne van 7 gemeentes woon die Sinodale mannekamp by die natu....
lees meer »

MANNEBEDIENING 2009

2009/08/11
Liewe voorsitter van die kerkraad   OOSTELIKE SINODE : MANNEBEDIENING 2009   Sedert 2008 is ons hard besig om uit te vind in watter....
lees meer »

OPLEIDING FINANSIELE BEAMPTES

2009/07/03
TEN EINDE FINANSIëLE BEAMPTES BEHULPSAAM TE WEES IS 'N DOKUMENT SAAMGESTEL:  INHOUDSOPGAWE 1.  BEDRYFSINKOMSTE EN -UITGAWEREKENING....
lees meer »

SINODALE BYDRAES 2008/2009

2009/05/22
Al die gemeentes het hulle sinodale bydraes voor 28 Februarie 2009 ten volle inbetaal.  Dit is die sewende jaar na mekaar wat hierdie mylpaal ber....
lees meer »

PINKSTERTYD

2009/05/20
PINKSTERTYD         Pinkster word vyftig dae ná Paasfees gevier en die datum daarvan word deur die da....
lees meer »

LIEDJIESKRYFKOMPETISIE 2009

2009/05/12
LIEDJIESKRYFKOMPETISIE 2009
lees meer »

MY VERBINTENIS

2009/05/11
In hierdie verbintenis staan ek in afhanklikheid voor God wat sy gesig na my gedraai en my in liefde raakgesien het.
lees meer »