Oostelike Sinode
Bedieninge
Aanbidding | Getuienis | Onderlinge sorg | Ondersteuningsdiens
UITSTAANDE VERLOF
2012/02/02Ondersteuningsdiens het besluit dat predikante se uitstaande verlof voortaan op die gemeentes se finansiële state aangeteken word. Hierdeur....
lees meer »
HEFSIBA VIER GRADEDAG
2011/12/14HEFSIBA vier Gradedag! Op Saterdag, 3 Desember, het Kobus Odendaal, verteenwoordiger van die KGA en ds Carl Louwrens, verteenwoordiger van die....
lees meer »
LIEDJIESKRYFKOMPETISIE 2011
2011/12/05Baie dankie aan almal wat aan hierdie kompetisie deelgeneem het. Daar het 80 inskrywings ingekom. Op 22 November 2011 het VONKK in Potchefstro....
lees meer »
OPLEIDING FINANSIëLE BEAMPTES
2011/12/02Ten einde finansiële beamptes behulpsaam te wees, is 'n dokument saamgestel: INHOUDSOPGAWE 1. BEDRYFSINKO....
lees meer »
OUDITPROGRAM
2011/11/15SUKSESVOLLE AFHANDELING VAN DIE FINANSIËLE STATE Ondersteuningsdiens is onder die indruk daarvan d....
lees meer »
PERSONEELAANGELEENTHEDE
2011/11/14Die toepaslike inligting met betrekking tot die volgende aspekte word beskikbaar gestel deur op elke aspek te kliek. Om te druk nadat oopge....
lees meer »
MENTORSKAP OPLEIDING 17 TOT 19 OKTOBER 2011
2011/09/1214 September 2011 Die Voorsitter van die Kerkraad MENTORSKAP Binne die Sinode is ons predikante vir ons baie belangrik, as....
lees meer »
GESAMENTLIKE KOMMISSIE VIR EVANGELIEBEDIENING IN FRANKRYK (GKEF)
2011/08/24Skriba: Ds Stephan (S) Weyers, Posbus 619, Nigel 1490, tel 011 814 3618, sel 082 723 3550, e-pos stephanw@telkomsa.net Voorsitter: Ds Johan (JH)....
lees meer »
ECO-FACTOR KAMP
2011/08/24Die Eco-Factor kamp vir gr 4, 5 en 6 vind op 2 tot 5 Oktober 2011 te Marsonita Wildsplaas naby Marble Hall plaas. Lees hier vir meer inligting....
lees meer »
GESIG NA DIE WERELD
2011/08/24GESIG NA DIE WêRELD Getuienisaksies van Gemeentes in die Oostelike Sinode Ons is baie dankbaar dat ons Kerk se getuienis wy....
lees meer »
KONINKRYKSTYD
2011/06/13KONINKRYKSTYD Ná Pinkstertyd breek Koninkrykstyd op Drie-eenheidsondag aan. Hierdie seisoen, waarin ons Koning en sy koninkryk g....
lees meer »
DAGSTUKKIES VIR DIE MARKPLEIN IN BUNDELFORMAAT EN OP CD
2011/06/08DAGSTUKKIES VIR DIE MARKPLEIN IN BUNDELFORMAAT EN OP CD Luther Backer van Imsa Gauteng het pas begin om in samewerking met die aksie Markpl....
lees meer »
HEMELVAART
2011/05/31HEMELVAART Jesus se hemelvaart word op die Donderdag veertig dae ná Paasfees en tien dae voor Pinkster gevier. In die viering wor....
lees meer »
PAASTYD
2011/04/20PAASTYD Paasfees was nie net die hoogtepunt van die Joodse liturgiese jaar nie, maar word ook as d....
lees meer »
GROOT LYDENSWEEK
2011/04/19GROOT LYDENSWEEK Die viering van die Groot Lydensweek is as't ware die hoogtepunt van die Lydenstyd. Op elkeen van die dae in hierdie w....
lees meer »
CV
2011/04/01Stuur CV na osorg@sinoos.co.za om hierdie geplaas te word. CV van Mentors in die Oostelike Sinode Naam en Van: Frans Steenkam....
lees meer »
MOSAMBIEK
2011/03/24Die Oostelike Sinode is ten nouste verbind aan die werk van die Kerk in Mosambiek. Benewens die feit dat talle gemeentes in Mosambiek....
lees meer »
SWAZILAND
2011/03/24Dr Arnau van Wyngaard is die kontakpersoon vir die werk in Swaziland. Hy kan gekontak word vir meer inligting en is ook beskikbaar om in gemeentes ....
lees meer »
LYDENSTYD
2011/03/04LYDENSTYD Lydenstyd is eers sedert die vierde eeu as 'n seisoen van die kerklike jaar gevier. Dit be....
lees meer »
SPIRITUALITEITSTIPES
2011/02/01DIE BEDIENING VAN AANBIDDING BIED ‘N KONFERENSIE OOR SPIRITUALITEITSTIPES AAN OP 12 FEBRUARIE 2011 BY MIDDELBURG  ....
lees meer »
RETREAT
2011/02/01RETREAT VIR PREDIKANT Aangebied deur die Bediening vir Aanbidding Oostelike Sinode Maandag 15 Augustus 16:00 tot Donderdag 18 A....
lees meer »
Epifanie
2011/01/06Die Epifaniefees is saam met die Christelike Paas- en Pinksterfees die enigste feeste wat alreeds teen die einde van die tweede eeu op 'n gereel....
lees meer »
SINODALE BYDRAE VERSLAG 2010/2011
2010/11/30Baie dankie dat al die gemeentes so getrou die sinodale bydraes betaal. 'n Opgedateerde verslag oor die aanwending van sinodale bydraes versky....
lees meer »

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

