Oostelike Sinode
Bedieninge » Getuienis » Arbeidsbediening
Bedieninge
DAGSTUKKIES VIR DIE MARKPLEIN IN BUNDELFORMAAT EN OP CD
2011/06/08DAGSTUKKIES VIR DIE MARKPLEIN IN BUNDELFORMAAT EN OP CD Luther Backer van Imsa Gauteng het pas begin om in samewerking met die aksie Markpl....
lees meer »

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

