Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Badplaas

BADPLAAS GEMEENTE IS BETROKKE BY:

 

EIE OMGEWING

Oostelike Sinode

BOOK OF HOPE

Evangelisasie by plaaslike swart skole in samewerking met VGK leraar en swart pastore van plaaslike gemeentes

FOREVER RESORT (AVENTURA)

Uitreikaksies deur diensspanne tydens Julie en Desembervakansies.  Jeug en kinderevangelisasie, asook uitreik na volwassenes.

Pastorale hulp aan vakansiegangers en Forever Resort personeel reg deur die jaar

Maandelikse dienste vir Forever Resort werkers

 KORTTERMYNUITREIKE

RAU en TUKKIE studente help met uitreik aksies

RADIO ALPHA

Behulpsaam met die uitsending.  Weekliks word 'n radiodiens gehou

Finansiële ondersteuning

VGKSA (ONDERSTEUN)

Ondersteun plaaslike VGKSA

Voorbidding

VOEDSELVOORSIENING

Voorsiening van voedsel by Laerskool Badplaas

 

 

KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE

 

Marius van Vuren, Posbus 44, Badplaas 1190

(017) 844 1145 ngkerkbadplaas@tiscali.co.za

 

 

ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

 

IMMANUEL INTERNATIONAL BIBLE COLLEGE

Finansiële ondersteuning

Leraar van Badplaas doseer Ou Testament en Hermenuetiek by kollege aan studente van Suid-Korea, Angola, Botswana, Uganda, Mosambiek, Malawi, Swaziland en andere.  Na voltooiing van opleiding gaan studente terug na hul gemeentes in hul onderskeie lande as leraars en pastore

RADIO ALPHA (ZOELOE CHRISTEN RADIOSTASIE)

Behulpsaam met die uitsendings Weekliks word 'n radiodiens gehou

 

 SENDELINGE EN SENDINGWERKERS

 

VGKSA EMBHULENI

Ds Leon du Toit - Verskaf advies en hulp met die werk en projekte

       Posbus 471, Carolina, 1195

      (01784) 31378 leon@lando.co.za