Oostelike Sinode
Amersfoort
AMERSFOORT GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Europa - Frankryk: Gebeds- en finansiële ondersteuning aan Bloemhof-egpaar
Gemenebes van onafhanklike state
Oekraïne
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
VGKSA (ONDERSTEUN) - Skakeling met plaaslike VGKSA
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Sandra Maree, Posbus 83, Amersfoort 2490
(017) 753 1386

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

