Oostelike Sinode
Alkmaar
ALKMAAR GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Noord Afrika en die Midde-Ooste
Noordwes-Afrika (Kanuri) - Voorbidding - uitsendings van Transwêreld Radio,ondersteun finansieel
Suid Sentraal Asië
Indië - Voorbidding en finansiële ondersteuning van mnr Jeyaraj in die bediening van ds Sam Salva Raj (Biblecor India)
Suidelike Afrika
Mosambiek - Voorbidding en finansiële ondersteuning vir ev Castro Ragibo - uitgestuur deur VGK Alkmaar
Slaapplek aan sendelinge en personeel van Trichardt Skool
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
EE III
EVERY HOME FOR CHRIST
GELOOFSOFFER
GETUIENISNAWEEK / WEEK / MAAND
Getuienis-sondag - tweemaal per jaar en fokus op getuienisbediening elke tweede Sondag van die maand
MOSLEM SENDING - Voorbidding
VGKSA (ONDERSTEUN) - Uitstuur, voorbidding en finansiële ondersteuning vir ds Koos Kriel en tentveldtogte
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Die Leraar, P/a Posbus 7105, Nelspruit 1200
013 733 3873, cj@alkmaar.co.za
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
BACK TO THE BIBLE TRAINING COLLEGE - Voorbidding en ondersteuning
EE III
GEOPENDE DEURE - Voorbidding vir lande waar die kerk vervolg word
JEWS FOR JESUS - Voorbidding en finansiële ondersteuning
SAAWE - Voorbidding vir Murray en Christine Louw
TRANS WÊRELD RADIO - Voorbidding en finansiële ondersteuning
WORLD THRUST - Voorbidding
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
VGK ALKMAAR - Koos Kriel, 013 744 1990/084 500 1082,
EVANGELIS GESTUUR DEUR VGKSA ALKMAAR
Ev Ragibo, Castro - Finansieel en voorbidding

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

